Nou die Sondag more in die kerk Sien ek in die bank voor my Staan 'n nooi, sy was baie mooi Ek kon haar nie vermy Haar rokkie was styf om haar lyf En ek kry toe 'n bietjie skaam Dit knyp 'n bietjie daar En toe doen ek maar Soos dit 'n broer betaam Ja dit knyp 'n bietjie daar En toe doen ek maar Soos dit 'n broer betaam O, oh, ek sit toe maar ek sit toe maar 'n handjie by, 'n handjie by, ja, 'n handjie by Ek sit toe maar toe maar ek sit toe maar 'n handjie by, toe draai sy om en klap vir my TUSSENSPEL Sy klap my sowaar deurmekaar Ek dog 'n donkie het my geskop Sy klap my foos, ek het bloedrooi gebloos My hart het in my wang geklop Maar toe onthou ek die preek van voor-laasweek Doen jou broederlike plig Jy moet die minste wees En ek's bevrees Toe druk ek weer daai rokkie terug Jy moet die minste wees En ek's bevrees Toe druk ek weer daai rokkie terug O, oh, ek sit toe maar ek sit toe maar 'n handjie by, 'n handjie by, ja 'n handjie by Ek sit toe maar, ek sit toe maar 'n handjie by, toe draai sy om en klap vir my TUSSENSPEL Die volgende Sondag more, staan sy weer voor my Dieselfde nooi, nog net so mooi O waarom moet ek so ly Haar rokkie se zip het los geglip O my liewe tyd, en die dominee preek Jy moet jou hand uitsteek, uit onbaatsugtigheid Ja die dominee preek Jy moet jou hand uitsteek, uit onbaatsugtigheid O, oh, Sit toe maar 'n, sit toe maar 'n handjie by, 'n handjie by, ja 'n handjie by Sit toe maar 'n, sit toe maar 'n handjie by, Toe draai sy om en sy soen vir my. Ja sit tog maar 'n sit tog maar 'n handjie by, 'n handjie by Oeh jy's goed vir my Ja sit tog maar 'n, sit tog maar 'n handjie by Van toe af was sy die nooi vir my TUSSENSPEL Van toe af elke Sondag, sit ons lanks mekaar Boud teen bouD, en dan raak sy stout En dan maak sy my drome waar Sys sal 'n plannetjie plooi, 'n strappie af-gooi Of iets laat glip of gly Sy hou haar soet , ma ek ken haar goed Sy doen dit net vir my ja, Sy hou haar soet , ma ek ken haar goed Sy doen dit net vir my Dan sit ek maar dan, sit ek maar 'n handjie by, 'n handjie by, 'n handjie by Dan Sit ek maar, dan sit ek maar 'n handjie by, Dan draai sy om, en sy sê vir my Ja sit tog maar 'n, sit tog maar 'n handjie by, 'n handjie by, oh jy's goed vir my Ja, Sit tog maar 'n, sit tog maar 'n handjie by, Ek's lief vir haar, sy's lief vir my TUSSENSPELأنا كنت فاكر yạlly bdyt ạlrḥlẗ mʿạyạ جۉرۅكتۅگۉ سۉيۉۉمدۉ Енмыс быдӧнӧс ёна радейтӧ В Твоём присутствии Polecaj drogi swoje i życia Сана Тапаръм Раб К Тебе несется песнь моя bḥr mḥbẗ ạlfạdy msmạr wḥrbẗ
Song not available - connect to internet to try again?