Ek weet nie altyd alles nie, Ek kyk soms op na bo Te veel om in the twyfel, Te min om in te glo En somtyds as ek wonder Waaroor alles gaan Dan onthou ek dat ek iets weet, Dat ek iets verstaan: Jy's die waarword van my droom Die rivier in my wat opruis en my hart oorstroom Liefde van my lewe Jy's die hartklop in my bloed Die sap, die saad, die sweet, Die kreet in my gemoed En ek weet dat ek jou altyd Ek weet dat ek jou altyd Ek weet dat ek jou altyd sal liefhê ......... Kom ons los die hoë praatjies, Oor die dinge ver daarbo En kyk na wat ons hier het, Wat ons kan sien en glo En elke keer wat jy probeer, Om alles te verstaan Onthou dat ek jou liefhet Dis al waaroor dit gaan Jy's die waarword van my droom Die rivier in my wat opruis en my hart oorstroom Liefde van my lewe Jy's die hartklop in my bloed Die sap, die saad, die sweet, Die kreet in my gemoed En ek weet dat ek jou altyd Ek weet dat ek jou altyd Ek weet dat ek jou altyd sal liefhê (Kort tussenspel) Jy's die waarword van my droom Die rivier in my wat opruis en my hart oorstroom Liefde van my lewe Jy's die hartklop in my bloed Die sap, die saad, die sweet, Die kreet in my gemoed Liefde van my lewe Jy's my bruid in suiwer wit My heiligdom, die tempel waar my lyf aanbid En ek weet dat ek jou altyd Ek weet dat ek jou altyd Ek weet dat ek jou altyd ...sal liefhê ... Weet dat ek jou altyd Weet dat ek jou altyd Weet dat ek jou altyd ... Sal liefhê ...Al Que En Busca De La Luz La voix de Christ nous appelle Salmo 24 Ostatni zew jeszcze, rozlega się wciąż ạ̉nạ bdy Solo un soffio وتتۇۇ جايىتقا مەنى جاياسىڭ Смерть побеждена ฉันตัดสินใจแล้ว Славим поклоняемся Тебе
Song not available - connect to internet to try again?