Ek staan op die vurkpad en wonder waar- Waarheen ek moet gaan Ek kom al 'n lang pad ek's amper daar - waan waan waan Ek sien my oupa teen die eetkamermuur: waan waan waan Ek sien my ouma op die voorstoep en tuur: staan staan staan Jy moenie, jy moenie tou opgooi nie Jy moenie, jy moenie tou opgooi nie Jy moenie, jy moenie tou opgooi nie Lewe net tree vir tree Lewe net tree vir tree My oupa sê my kind die lewe is kort - vat hom tree vir tree My ouma kom in en die gemmerbier stort - ag nee, ag nee Ek staan op die vurkpad, watter een moet ek vat ... Gee my nog gemmerbier Ek staan op die vurkpad, watter een moet ek vat ... Ek bly net hier (KORT TUSSENSPEL - ATMOSFEER VERANDERING) Die son het my nou ook ingehaal ... Ek sien die aasvoëls draai ... Is dit my vel of is dit my taal? Raai raai raai Ek het so baie in my koffer gehad Ek het dit als verloor Die verlede het my lankal verlaat En die toekoms lê my voor (1.2.3.4.5.6. 7) Ek staan op die vurkpad, watter een moet ek vat ... Gee my nog gemmerbier Ek staan op die vurkpad, watter een moet ek vat ... Ek bly net hier Ek sien my oupa by die kerkdeure staan - glo glo glo Ek sien my ouma by die reënwaterkraan - so ja, so, so Jy moenie, jy moenie tou opgooi nie Jy moenie, jy moenie tou opgooi nie Jy moenie, jy moenie tou opgooi nie Lewe net tree vir tree Lewe net tree vir tree Lewe net tree vir tree Lewe net tree vir treeМоя молитва нехай лине - 3 купл فلنفرح به Сессиз геджелерде люзгярларда 为什么不走出那城 Sálem Saǵan, sálem Saǵan مع يسوع Бог мир так возлюбил kl ywm byʿdy wǒ yào qǐ lái dào wǒ fù qīn nà lǐ qù Môj Pán plody hľadá
Song not available - connect to internet to try again?