Ek besing die grootheid van die Here ek juig oor God my Verlosser want Hy het omgesien na sy nederige diensmeisie en nou sal elke geslag my geseend noem Want Hy die magtige Een is heilig Hy't groot dinge vir my gedoen Heilig is Sy naam ja, heilig is Sy naam! Sy genade strek van geslag tot geslag oor almal wat Hom eer Sy kragtige arm doen geweldige dinge En trotse mense sal Hy verstrooi En Hy het vir Israel gehelp Hy't belowe, genadig te wees en ons voorvaders vir Abraham en sy kinders goed te wees Die Here sal die hongeres versadig en die nederiges sal Hy verhef ja U het omgesien na U nederige diensmeisie en nou sal elke geslag my geseend noem Ek loof U my od en Vader ek loof, ek loof U grote naam ek loof U my God en Vader ek loof U naam, ek loof U grote naam ek loof U grote naamBože, buď požehnaný День ушел от нас в вечность Meniń júregim Shaqyr meni Drogą jasną, ścieżką prostą Znám jediné jméno qrạʾạt 1 Иоанн Креститель Карайм Өзүңдү Mon âme est attachée à toi
Song not available - connect to internet to try again?