Met middernag word feest'lik weer verkondig dat God as mens neergedaal het op aard' om te bevry die mensdom van die sonde, sy volk te red van die dood en die smart. En nuwe hoop vervul die hele aarde toe daardie nag gebore is die Heer! Kniel voor Hom neer, kom lowe Hom na waarde. Dis Kers-fees, dis Kers-fees, die Heer - daal tot ons neer. Dis Kers-fees, dis K-e-rsfees, die Heer - daal tot ons neer. Met bly gemoed laat ons tesame nader na daardie krip van die heilige Kind. So het die wyse voor sy wieg vergader en, voortgelei deur die ster, Hom gevind. Ons kan Hom nooit na waarde prys en lowe: vir ons gebore en vir ons gely. Kom almal saam, verhef jul stem na bowe. Dis Kersfees, dis Kersfees, wat ons - aan Jesus wy. Dis Kersfees, dis K-e-rsfees, wat ons - aan Jesus wy. (...Opsioneel...) Dis Kersfees, dis K-e-rsfees, wat ons - aan Jesus wy.Ježiš, Ty si najdrahší Pán Yuragimni Pokla Her Şeyden Öte ạ̉dnw ạ̹lyk ạ̉rtạḥ Príď, Spasenie pohanov 주님의 사랑은 Мен бақаттымын, көңілдімін Jeso mora fo indrindra هللوا هللوا هللوا هللويا zy mạ mwsy̱ fy ạlbryẗ
Song not available - connect to internet to try again?