-Jesus, -U is my Môrester; Herder, en Redder... my Vesting sterk U het die Naam bo alle name Hier is my lewe, hier is alles. Met my hart, met my siel, Met my woorde kom ek kniel; Hallelu-ja sal my lewe sing Laat my wil, laat my vlees, en my gedagtes heilig wees Halleluja sal my lewe sing -Jesus, -U is my Môrester; Herder, en Redder... my Vesting sterk U het die Naam bo alle name Hier is my lewe, hier is alles. Met my hart, met my siel, Met my woorde kom ek kniel; Hallelu-ja sal my lewe sing Laat my wil, laat my vlees, en my gedagtes heilig wees Halleluja sal my lewe sing U is my God, my Heer, en ek kies om te leef vir u eer; My God, my Heer Halleluja! U is my God, my Heer, en ek kies om te leef vir u eer; My God, my Heer Halleluja! Met my hart, met my siel, Met my woorde kom ek kniel; Hallelu-ja sal my lewe sing Laat my wil, laat my vlees, en my gedagtes heilig wees Halleluja sal my lewe singnʿṭy lmn ạ̉ʿṭy btḥs by̱ Lupta nu da 'napoi Церковь Божья Jésus, à Toi j'appartiens Дуйур Бана Севгини Spievaj so mnou haleluja Kým Ježiš zve ťa Salvador glorioso, que en dulce alborada Tak Mudah Jalanku
Song not available - connect to internet to try again?