Middelpunt van ons verlange, U bring rus in ons gemoed Jesus met ons dankgesange loof ons steeds U liefdegloed Op ons diepbedorwe aarde het U, Heiland, neergedaal en vir elke skuldbeswaarde met U kosbaar bloed betaal Jesus, al u angs en smeking eensaam in Getsemane - dit was liefdevol bereken om ons ware rus te gee. Heer, U het, gedring deur liefde, self die kruis vir ons gedra. En U sterf - die Sondelose - in ons plek op Golgota. Heer, in liefde wek U liefde, U kom met ons vóór begin: U laat groei in ons die visie van 'n nuwe lewensin. U skenk nuwe inspirasie om te bid, te volg, te dien. Middelpunt van ons verlange, U het rus aan ons voorsien.RUAHCHANNAK LUNGPI Ты все оставил, что имел Бен хеп аклъндайъм Как прекрасно всё то что Твое fạḍ qlby bklạm امسك إيدى Soffia, Spirito Santo Сөййән Сени Тэнгэр дэх Аав минь ээ Ó, Pane, dílo své
Song not available - connect to internet to try again?