My hande hef ek op na U Ek loof U Naam en buig voor U want U is Heer, die Koning van my hart My hande hef ek op na U Ek loof U Naam en buig voor U want U is Heer, die Koning van my hart En ek dien geen afgod nie en niks is meer belangrik nie as dat U in my hart regeer daar is geen plek vir ander nie. Voor U o Heer, lê ek nou, my lewe neer. O Koning Heer, ek wil U eer U naam besing, U hulde bring want U o Heer, Bly altyd, in beheer. U wil ek my lewe wy gehoorsaam my in U verbly Laat my lied 'n loflied wees aan U o Vader, Seun en Gees. Ek wil U roem, Vader noem My God en Heer. U wil ek my lewe wy gehoorsaam my in U verbly Laat my lied 'n loflied wees aan U o Vader, Seun en Gees. Ek wil U roem, Vader noem My God en Heer. Ek wil U roem, Vader noem My God en Heer.معي أنت يا حبيبي Ran da Na Ga Mai Cetona Юпатувчи Муқаддас Руҳ Сенин Севгине Ихтияджъм Вар Kalomga ishonaman men ดวงใจของข้า Yükseltiriz Йиғилса минг подшоҳ Кудай бул дүйнөнү сүйгөндүктөн Күч-қудрәтниң егиси
Song not available - connect to internet to try again?