Geen dromme Ons wandel graag langs die rivier My dogtertjie lag van plesier Dan gooi ons saam plat klippies oor die gladde water Eendag sien ons 'n visserman Met stok en hoed en koffiekan En toe begin 'n lang gesprek tot heelwat later "n emmer met 'n vissie daarin So het die hele ding begin En sy kyk na my met soveel nuwe vrae Waarom kan so vissie klein, nie meer by sy ouers bly Want 'n vis se lewe duur, net soveel dae Vissies is maar net soos jy Swem en speel die tyd verby Voor hul weet of dit verstaan Moet hul eendag verder gaan So word dogterjies ook groot Nou sit jy nog in my skoot Maar daar kom 'n ander tyd Dan raak ek jou 'n bietjie kwyt Sy slaan haar armpies om my heen En se, ek los jou nooit alleen Ons hoort saam, en dit hoef nooit te verander En as ek eendag dan ook trou, wel dan sal ek net met jou Want ek hou van jou tog meer as enig ander Ek streel haar sagte blonde hare, en sê, jy word gou sestien jaar Voor jy weet is daar 'n jongman in jou lewe Van wie jy net soveel sal hou en miskien ook wel mee trou En soos ek, sal hy jou liefhe met sy lewe Vissies is maar net soos jy Swem en speel die tyd verby Voor hul weet of dit verstaan Moet hul eendag verder gaan So word dogterjies ook groot Nou sit jy nog in my skoot Maar daar kom 'n ander tyd Dan raak ek jou 'n bietjie kwyt .....(Drum roll A nou) TUSSENSPEL ........................(Drum roll C nou) Vissies is maar net soos jy Swem en speel die tyd verby Voor hul weet of dit verstaan ........(Drum roll B) Moet hul eendag verder gaan So word dogterjies ook groot Nou sit jy nog in my skoot ...........(Drum roll A) Maar daar kom 'n ander tyd Dan raak ek jou 'n bietjie..(ALLES STIL) kwyt .....(End op RAAK)Вести радостной внемлите Buď vôľa Tvoja mzmwr 54 - mrnm Meleklere Kulak Verin! Раб Беним Гюджюмдюр عمري ما دقت سعادة Qudaıdyń tiri ózeni БОГ Е ДОБЪР Pred tebou stojím Man sagt er war ein Gammler
Song not available - connect to internet to try again?