O Heer, u laaste woorde digby Jerusalem, kom deur die loop van eeue soos met u eie stem: "Aan My, wat dood oorwin het, is alle mag gegee; die heil wat Ek gebring het gaan deel dit verder mee!" O Heer, u laaste woorde as eerste sendeling, het oor die hele wêreld bevrydend uitgekring: "Gaan oral en verkondig, deur lewe, woord en doop, vergifnis van die sonde, verlossing uit die dood." Maak deur u laaste opdrag wat soveel vreugde bring, ons arbeid tot 'n seën; laat liefde ons ook dring. Bring mense tot bekering, wil u gemeente bou. En laat ons, Heer, u lering van harte onderhou.tsbyḥ llrb Цангасан буга Spievajte si s nami deti Lifted me high again 神已经立我们作外邦人的光 Kan dökülmeden bağışlama olmaz Боже мой пред Тобой сердце открою, Ты рядом со мной. ملجأ وقوة Бен сьоз етмеден, бени езгилерле джоштун Nechám sa milovať
Song not available - connect to internet to try again?