O Heer, uit bloed en won-de, uit kruishout haat en hoon blyk duid'lik hoe die son-de die liefde ru be-loon! U liefde bring genesing al is met U gespot. U liefde skenk vergewing, en wil versoen met God. Verlate van u vrien-de, verlate Wor-ste-laar; verlate van die Va-der verlate Mid-de-laar! Net pyn en dors en duister is by U in u nood; ontdaan van aardse luister, oorwin U tog die dood! U vasgenaelde han-de, U spiesverwonde sy spreek wyd oor alle lan-de: Só moes die Christus ly! Vervloek, om te ontson-dig, verlate, om te vind; moes sterf om te ver-kon-dig: Deur My word jy Gods kind. Ek dank U, Heer, van har-te dat U, Verlosser, Vriend, vir my die bitter smar-te gely het, on-ver-diend! Waar ek hier ook mag swerwe, dié troos sal ek behou dat as ek eenmaal sterwe, ek, Heiland, U aanskou.Ничто не разлучит меня с Тобой ئاپىرىن خۇدايىمىز Pane, smädní sme po Tebe Кралъмъз! Ubanginmu, Mai Ceto حيث قادني أسير Veľkú radosť dal nám Pán Эй осмон, бикшой дар, ороиши нав деҳ дигар I'm reaching out to you my Lord Даңк Ага биздин Падышага!
Song not available - connect to internet to try again?