O Heer my God as ek in eerbied wonder en al U werke elke dag aanskou Die son en maan, die aarde, sterre, wolke Hoe U dit elke dag so onderhou Dan moet ek juig my Redder n my God Hoe groot is U, hoe groot is U want deur die hele skepping klink dit saam hoe heerlik Heer, U grote naam Ek sien die veld, die bosse, berge, vlaktes ek hoor hoe fluister grasse, stroom en wind O Heer U sorg, vir klein, vir groot, vir alles en U sorg dag na dag vir my U kindTәslim oluram إلهي يسوعي نفسي أكون صورة صغيورة 最知心的朋友 Бенимле Гел Che Tu sia il mio tutto สรรเสริญพระนามพระเยโฮวาห์ brkạt ạlrb Исаның өйүнде тойлар башланар! ให้เราบูชา Let us adore
Song not available - connect to internet to try again?