*Ons krag word meer *As ons wag op die Heer x 3 Ons krag word meer As ons wag op die Heer x 3 Ons God U heers ver-ewig Ons Hoop, ons sterke redder U is die Ewige, o Heer Die Ewige, o Heer U sluimer nie, U word nooit moeg nie U red die swakkes, die wat vrees Vertroos hul met U Gees U laat hul sweef soos arende Ons krag word meer As ons wag op die Heer x 3 Ons krag word meer As ons wag op die Heer x 3 Ons God U heers ver-ewig Ons Hoop, ons sterke redder U is die Ewige, o Heer Die Ewige, o Heer U sluimer nie, U word nooit moeg nie U red die swakkes, die wat vrees Vertroos hul met U Gees U laat hul sweef soos arende U is die Ewige, o Heer .... (Breakdown) Die Ewige, o Heer . .......(Breakdown) U sluimer nie, U word nooit moeg nie ...(Breakdown) U red die swakkes, die wat vrees Vertroos hul met U Gees U laat hul sweef soos arendeInnalziamo Gesù Nestydím se Anak Maria dalam Palungan 'Ku Bersandar PadaNya ЙЕРЙЮЗЮНДЕКИ ДЕИЛ Ich gehöre Dir Jesus mein Geliebter 除他以外别无拯救 Улуу Кудай, курчаган бүт ааламды لأنك الإله Consolez vos coeurs qui pleurent
Song not available - connect to internet to try again?