Prys die Heer met blye galme, o my siel, daar's ryke stof! 'k Sal, solank ek leef, my psalme vrolik toewy aan sy lof en Hom, wat sy guns my bied, altyd groot maak in my lied. Prys die Here, loof en prys Hom. Ek wil God se lof besing. Hy is magtig; loof en prys Hom. Ek wil God my loflied bring, en so lank ek leef Hom eer. Loof die groot en troue Heer.ṣwt ạlmlạykh Я жажду близости Твоей Если устал ты в земном пути yạ rb ạ̉nt ʿznạ 我的仇敌啊不要向我夸耀 İsa Mesihim Yüce Kurtarıcı Cu Tine Doamne Isuse hā lì lù yà kạn ṣạḥby ạ̉smh smʿạn British National Anthem
Song not available - connect to internet to try again?