Die Here is my vesting Die Here is my krag Hy's my bron en Hy's my redding Die Een op wie ek wag Die Here is my voorspoed Hy sal vir my voorsien Soos 'n Pa sorg vir sy kinders Gee Hy meer as wat ek ooit sou kon verdien Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer Die Here is my vesting Die Here is my krag Hy's my bron en Hy's my redding Die Een op wie ek wag Die Here is my voorspoed Hy sal vir my voorsien Soos 'n Pa sorg vir sy kinders Gee Hy meer as wat ek ooit sou kon verdien Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer Die hele skepping sing nou saam Alles wat lewe roem Sy Naam Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer Die Here is my vesting Die Here is my krag Hy's my bron en Hy's my redding Die Een op wie ek wagКогда нежданная беда Има отворени врата وداع للحزن มีเพียงพระองค์ Misericordias Domini Посреди семи светильников هل قد ذبحت Szent vagy... mindenség Ura Todo Sediento Kruin: Majesteit
Song not available - connect to internet to try again?