(Inleiding: Mag U lig, Heer deur ons skyn) Helder skyn U lig vir die nasies 'n vreugdeglans om die mense te verlig Tot die hele wêreld kan sien U is die lig Mag U lig, Heer, deur ons skyn. Balsem bring herstel vir die wonde, 'n sagte salf vir die Mense met hul seer Tot die hele wêreld Kan sien dat U genees Mag U troos, Heer, deur ons bied Heer, U Woord gee Hoop aan die nasies; 'n hartvol hoop om Die volke te verbly Tot die hele wêreld kan Glo dat U bevry Mag U hoop, Heer, deur ons gee U is Koning, Heer, oor die aarde Die mense vra na U wil om U te eer Tot die hele wereld kan juig dat U regeer Laat U ryk, Heer, in ons kom! Laat U ryk, Heer, deur ons kom! Laat U ryk, Heer, oral kom!Sığındığım Kayamsın Eres mi protector Так тяжко на сердце бывает порою Şükranla Rəbbin Önünə gəlirəm Мəн Мөһтаҹам ywm wrạ ywm wrạ ywm Au temps de Noël เข้ามาหาพระองค์ So You Would Come كوكتەمدە، كوكتەمدە جارات مەدە تازا جۇرەكتى
Song not available - connect to internet to try again?