Op U Woord sal ek 'n ark bou Op U Woord sal ek uit die boot klim Op U Woord sal ek in die vuuroond staan En die leeukuil binnestap Op U Woord sal ek 'n ark bou Op U Woord sal ek uit die boot klim Op U Woord sal ek in die vuuroond staan En die leeukuil binnestap Op U Woord Laat die mense lag, laat die mense snou Op U Woord sal ek gaan Dis genoeg vir my Laat die golwe slaan, laat die storms woed Op U Woord sal ek staan Dis genoeg vir my Op U Woord sal ek 'n ark bou Op U Woord sal ek uit die boot klim Op U Woord sal ek in die vuuroond staan En die leeukuil binnestap Op U Woord sal ek 'n ark bou Op U Woord sal ek uit die boot klim Op U Woord sal ek in die vuuroond staan En die leeukuil binnestap Op U Woord Laat die mense dink dis dwaasheid Op U Woord sal ek gaan Dis genoeg vir my As almal om my twyfel Op U Woord sal ek staan Dis genoeg vir my Op U Woord sal ek 'n ark bou Op U Woord sal ek uit die boot klim Op U Woord sal ek in die vuuroond staan En die leeukuil binnestap Op U Woord sal ek 'n ark bou Op U Woord sal ek uit die boot klim Op U Woord sal ek in die vuuroond staan En die leeukuil binnestap Op U Woord U Woorde bring verligting U Woorde bring hoop U Woorde bring antwoorde U Woorde leef in my .... U Woorde bring verligting U Woorde bring hoop U Woorde bring antwoorde U Woorde leef in my Op U Woord sal ek 'n ark bou Op U Woord sal ek uit die boot klim Op U Woord sal ek in die vuuroond staan En die leeukuil binnestap Op U Woord sal ek 'n ark bou Op U Woord sal ek uit die boot klim Op U Woord sal ek in die vuuroond staan En die leeukuil binnestap Op U WoordGocce Ich bet Dich an Allmächtiger Uno hay que tomó mi lugar Жаным Теңирди даңктасын, мен Ага ырдайм. V cudzom diaľnom kraji سوف أنسى Мана цаг ирвә Блажен тот час когда Imię Jezus wiecznie świeże Superstite
Song not available - connect to internet to try again?