Die Heer, die Heer het opgestaan! Die Heer het wáárlik opgestaan! Vir sondaars het die Heer gesterf, die lewe deur sy dood verwerf! Oorwinning is vir ons verkry oor sondemag en -heerskappy. Die Heer, die Heer het opgestaan! Die Heer het wáárlik opgestaan! Vir sondaars het die Heer gesterf; die lewe deur sy dood verwerf. Hy het oorwin die dood, die hel Ons kan dit wêreldwyd vertel! Die Heer, die Heer het opgestaan! Die Heer het wáárlik opgestaan! Aan Hom die lof, die roem en eer, Hy laat ons met Hom triomfeer. Laat ons, o Here, deur u Gees, afhanklik en oorwinnaars weesTe zbaţi întruna-n viaţa asta frate dragă Рухунла йонетилмек истийорум Předivný, úžasný Úžasný Bůh Mende eki kóz bar Я Христом богат безмерно Vive Jesús, El Seňor Słyszyszy, jak Pan Jezus woła Suché zrnko Nech ten plameň žiari
Song not available - connect to internet to try again?