Kom en loof die Heer Bring jou lof en meer Daar is geen ander Wat Hom so verwonder Loof die Heer Hoor die waters druis Die bome en berge prys Die Here Almagtig Heerser verewig Loof die Heer Kom laat ons sing In die more Sing in die aand Kom laat ons sing Tot die son opkom Alles wat asem het sing En loof die Heer Oor die aarde heen Juig ons oor die Een Wat mense verander En red uit hul sonde Loof die Heer Kom laat ons sing In die more Sing in die aand Kom laat ons sing Tot die son opkom Alles wat asem het sing Sing in die more Sing in die aand Kom laat ons sing Tot die son opkom Alles wat asem het sing En loof die Heer Sing oor die goedheid van die Here Die goedheid van die Here Sing oor die goedheid van die Here Die goedheid van die Here Sing oor die goedheid van die Here Die goedheid van die Here Sing oor die goedheid van die Here Die goedheid van die Here Kom laat ons sing In die more Sing in die aand Kom laat ons sing Tot die son opkom Alles wat asem het sing Sing in die more Sing in die aand Kom laat ons sing Tot die son opkom Alles wat asem het sing Sing in die more Sing in die aand Kom laat ons sing Tot die son opkom Alles wat asem het sing En loof die Heer En loof die HeerGods wet vra al ons liefde Таниас хайр нигүүсэл Loda il Signore Santo Аръйом тюм дааларъ Sobre la peña el prudente ṣrt jdyd Tú eres mi Roca firme High Priest Вот пост, который Бог избрал, - Бут Лошанав
Song not available - connect to internet to try again?