As verwarring my hart geselskap hou. En verlies my hart gevange hou Kies ek om nie te vrees Ek weet U's in beheer As die grond onder my weg sou gee Met verwoesting na my elke tree Kies ek om nie te vrees Ek weet U's in beheer My hulp kom van bo En in my God sal ek glo Want U dra my swakheid my siekte my gebroke hart op U skouers, U skouers My hulp kom van bo U is my rus my vermoë Ek hoef nie te sien om te glo, want U lig my tot bo, op U skouers, U skouers U las dit wat gebreek is En die trane wat gereën is U Kruis is my belofte U voorsien in my behoefte My hulp kom van bo En in my God sal ek glo Want U dra my swakheid my siekte my gebroke hart op U skouers, U skouers My hulp kom van bo U is my rus my vermoë Ek hoef nie te sien om te glo, want U lig my tot bo, op U skouers, U skouers My hulp is van U My hulp kom van U My hulp is in U My hulp is in U My hulp kom van bo En in my God sal ek glo Want U dra my swakheid my siekte my gebroke hart op U skouers, U skouers My hulp kom van bo U is my rus my vermoë Ek hoef nie te sien om te glo, want U lig my tot bo, op U skouers, U skouersСЕГА ТИ СИ ТУК Mă chemi să umblu peste ape Sana Rab يا شعب الله Porquoi Serikat Persaudaraan تەڭىر مەنىن قويچۇم اسمع صراخي ياسيدي Много раз слышала я Odvážna láska
Song not available - connect to internet to try again?