Welkom o stille nag van vrede, Onder die suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede Oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, Kersfees kom Gee aan God die eer. Skenk ons 'n helder Somerkersfees In hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klok ke beier in eeue-ou e taal. Kyk, selfs die nagtelike swye vertel die ou verhaal. Kersfees kom, Kersfees kom Gee aan God die eer. Skenk ons 'n helder Somerkersfees In hierdie land, o Heer. Voel jy ook nou Sy warm liefde As ons die dag gedenk, Toe Hy sy Seun aan ons gegee het Ons grootste Kersgeskenk. Christus kom, Christus kom Gee aan God die eer. Skenk ons 'n helder Somerkersfees In hierdie land, o Heer. Skenk ons 'n helder Somerkersfees In hierdie land, o Heer.Мына бүгүн биз кедик Kruin: Come Now is the time to worship Noc v Getsemanskej záhrade fy ṣʿwbẗ tjrbty Би Эзэний баяр хөөр Qui me relève dans mes chutes آلو آلو آلو ఇన్నాళ్ళు తోడుగా మాతో నడిచావు قۇدايعا كەلگەن باقتىلۇۇ ھەمدۇساڭا
Song not available - connect to internet to try again?