Intro: G Bm C D Al val ek ver, ver teen die grond Tel U my op, maak my gesond Al daal ek diep in pyn en verloor sal U my help, sal U my hoor hoor as ek skree en ook as ek sing of in 'n fluister twyfel bring Dan sal my lied vir ewig bly Nader my God, steeds nader by Na aan U hart, U Vaderhart so naby Dan sal my mond aanbidding bring en uit die stof my lof bly sing Na aan U hart, U Vaderhart Steeds naby Al draai ek weg, in sondeverraad Sien ek die kruis, U liefdesdaad Al sou ek blind in donker verdwaal Dan sal U lig my daar kom haal U sien my vrees, in skadu van dood U hoor my kreet in angs, in nood Dan sal my lied nog bly Nader my God by U Nader my God by U Steeds nader by Dan sal my lied vir ewig bly Nader my God, steeds nader by Na aan U hart, U Vaderhart so naby Dan sal my mond aanbidding bring en uit die stof my lof bly sing Na aan U hart, U Vaderhart Steeds nabyPada Kaki SalibMu Ne féljetek! Suçuma Göre Davranmayan شجرة تين wsṭ nạr ạltjrbh ạ̉mạm ʿrsẖk nsẖdwạ Доноликнинг Баракаси Есүсийг дагаж Ходаем минем көтүчем Tal Como soy Señor
Song not available - connect to internet to try again?