Klavier Inleiding: (Loof die hemelse Kind! Loof die hemelse Kind!) Stille nag, heilige nag! Jesus-kind, lank verwag, Lig uit Lig, uit die Vader se ryk, word uit liefde aan mense gelyk. Loof die hemelse Kind! Loof die hemelse Kind! Stille nag, heilige nag! Hemelvors, ons gee ag op die lied van die engelekoor. Herders het dit die eerste gehoor: Juig, die Redder is daar! Juig, die Redder is daar! Stille nag, heilige nag! Jesus, Heer, voor u mag, voor u ryk moet die duisternis swig; tot in ewigheid bly U die lig - Heer, gebore vir ons! Heer, gebore vir ons!Ginna Tha A Leng In Luce delle genti Летят года и без следа проходит день за днем إذ دخلت قدسك Isa, rızamyn bạlnʿmẗ wạlqṣd Не плоть и кровь открыли мне Христа Хвалім Цябе, Пане Rozwińmy, bracia, sztandar swój أب مات
Song not available - connect to internet to try again?