Daar's net een ding wat ek wil he Een ding wat ek wil se Tiamor, Tiamor ek's lief vir jou Daar's net een ding wat jy moet leer Een ding wat ek begeer Tiamor, dis om een te word met jou Vir langer as wat die aarde en die hemelruim bestaan Tiamor, tiamor ken ek jou naam Vir langer as wat jy kan onthou, is ek lief vir jou Tiamor, dis oor my wat jy bestaan. Uit liefde is jy gemaak Liefde laat jou ontwaak Tiamor, dit is Ek wat deur jou spoel Sonder liefde sal jy verdwaal Liefde sal jou kom haal Tiamor, dit is hoe ek oor jou voel Vir langer as wat die aarde en die hemelruim bestaan Tiamor, tiamor ken ek jou naam Vir langer as wat jy kan onthou, is ek lief vir jou Tiamor, dis oor my wat jy bestaan. Tiamor, Tiamor, Tiamor Kan jy hoor ek roep jou naam Tiamor, Tiamor, Tiamor dis oor my wat jy bestaan So, nou weet jy wat ek wil he Nou weet jy wat ek wou se Tiamor, ek is ewig lief vir jou En dis al wat jy hoef te leer Al wat my hart begeer Tiamor, is om een te word met jou Vir langer as wat die aarde en die hemelruim bestaan Tiamor, tiamor ken ek jou naam Vir langer as wat jy kan onthou, is ek lief vir jou Tiamor, dis oor my wat jy bestaan. Tiamor, Tiamor, Tiamor Kan jy hoor ek roep jou naam Tiamor, Tiamor, Tiamor dis oor my wat jy bestaan Daar's net een ding wat ek wil he Een ding wat ek wil se Tiamor, Tiamor ek's lief vir jouРождество Христово Заферимиз Иса'да Прославляю Тебя Не зная друго име zhǔ bì chéng jiù zhè gōng Я как белый парусник Агар дар ғаму талхист рӯҳат, ки дигар тоқат надорӣ إلهي انت صخرتي Manenina aho, Ray masina o wēi wēi qǐ nán fēng
Song not available - connect to internet to try again?