U is die Lig, U laat my sien U is die brood vir my lewe U is die water wat binne my vloei U laat my leef, u laat my groei Ek loof U Heer vir als wat U is Ek loof U Heer, U's my Vader Ek loof U Heer vir als wat U gee Meer as wat ek kan verstaan Daarvoor kom prys ek U Naam U is die Woord, U wil my rig U wys my U wil vir my lewe U skenk my vrede en U gee my rus U het my lief net soos ek is Ek loof U Heer vir als wat U is Ek loof U Heer, U's my Vader Ek loof U Heer vir als wat U gee Meer as wat ek kan verstaan Daarvoor kom prys ek U NaamЗа всегда Isa júzim butaǵy To cieľ je môj wǒ yào qǐ lái dào wǒ fù qīn nà lǐ qù Признателната ми душа Кузу Лайъктър Я не боюсь молить Иисуса Rok stary już odleciał mstr ʿnh Их Эзэний хөлд
Song not available - connect to internet to try again?