U is in beheer, wonderbare Heer; U wat steeds getrou, u skepping onderhou. U is in beheer, wonderbare Heer; U wat alles vorm tot u eer! U is in beheer, wonderbare Heer; U wat steeds getrou, u skepping onderhou. U is in beheer, wonderbare Heer; U wat alles vorm tot u eer! Die oggendson vertoon u heerlikheid - die sterre in die aand, u majesteit. As ek om my kyk kan ek meer van U begryp en ek weet opnuut U is 'n werklikheid. Net U alleen laat val die vroeë reën en U alleen gee lewe deur u Seun As ek om my kyk kan ek meer van U begryp en ek weet opnuut U is 'n werklikheid. U is in beheer, wonderbare Heer; U wat steeds getrou, u skepping onderhou. U is in beheer, wonderbare Heer; U wat alles vorm tot u eer! U is in beheer, wonderbare Heer; U wat steeds getrou, u skepping onderhou. U is in beheer, wonderbare Heer; U wat alles vorm tot u eer! U wat alles vorm tot u eer! U wat alles vorm tot u eer!We exalt Thee Jezu Kriste, Pane milý Святой Mireasa Mea bătută de furtună بەكەم اسقا زوودوي تەڭىرگە كەلىپ En este mundo lleno de dolor Йени Бир Хаят محييا فادي المؤمنين جزء 8 Araılap atty tańdarym
Song not available - connect to internet to try again?