U liefde kleur die blou-blou helder hemel U goedheid rys die dagbreek oor die see U almag blink in maanlig oor die berge Die skoonheid van U skepping sleur my mee U glorie sprei in vlerke van 'n arend Genade sweef in wolke hoog en vry Die skepping sing vir my gewone sterfling Die Skepper God se liefdeslied weerklink in my Ek sien die kruis ek volg U spoor na Golgota Ek sien die kroon die dorings wat U dra Ek kniel hier neer om nederig en dankbaar Vergifnis vir my sondeskuld te vra Ek ken die kruis ek ken die Man van smarte Ek voel U pyn, U liefdesbloed bevry En van die kruishoutkoppie styg die note Die Lam van God se liefdeslied weerklink in my Wat is die mens dat U oor hom sou glimlag En wie is ek dat U vir my sou kom Hoe groot U liefde, grenslose genade Die Lam van God se liefdeslied weerklink in my Hoe groot U liefde, grenslose genade Die Lam van God se liefdeslied weerklink in my Van krip tot kruis weerklink U liefdeslied vir myโอ้เสียงแห่งความยินดี The sound of joyful Loderò te Маңа бәргән һаятиң үчүн 凡等候耶和华的 وو، اتا تاتىقتۇۇسۇڭ Бог всего творенья علمني أنتظرك О Сен бейик ʿạyz rḍạk Cantarei Teu Amor
Song not available - connect to internet to try again?