Bring Hom hulde .......... (Bring Hom hulde) Bring Hom ere ............ (Bring Hom ere) Bring Hom hulde, ere, lof en majesteit Soos in die hemele.......... (in die hemele) So ook op die aarde......... (op die aarde) Aan Jesus alleen kom toe die eer en heerlikheid. Aan die kruis het Hy die vyand uitgeklee En in die openbaar oor hom getriomfeer. Die poorte van die doderyk is uitmekaar geskeur En die leë graf verkondig steeds: Hy alleen regeer! Bring Hom hulde (Bring Hom hulde) Bring Hom ere (Bring Hom ere) Bring Hom hulde, ere, lof en majesteit Soos in die hemele (in die hemele) So ook op die aarde (op die aarde) Aan Jesus alleen kom toe die eer en heerlikheid. Aan die kruis het Hy die vyand uitgeklee En in die openbaar oor hom getriomfeer. Die poorte van die doderyk is uitmekaar geskeur En die leë graf verkondig steeds: Hy alleen regeer! Bring Hom hulde (Bring Hom hulde) Bring Hom ere (Bring Hom ere) Bring Hom hulde, ere, lof en majesteit Soos in die hemele (in die hemele) So ook op die aarde (op die aarde) Aan Jesus alleen kom toe die eer en heerlikheid. Aan Jesus alleen kom toe die eer en heerlikheid.Иса, Адын уҹа вə гүдрəтли تەڭىر، مەن جاقىنداپ ساعا كەلەم Anlatayım, Dinle Beni هلل هلل هللويا Надеюсь Господь на Тебя! ٴان ايتامىن مەن Ya Maɗaukaki na Allah tạ̉ml 2 mlʾ ạlḥb Спаситель наш Мы в этот час
Song not available - connect to internet to try again?