Ek weet vir seker: Jesus is Heer- Hy het my sonde uit liefde vergeef. Ek was verlore, maar is gevind; nou het ek vrede - ek is Gods kind. Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade, liefde en trou, weet ons hoe God sy kinders behou. Lig is sy las en sag is sy juk. Hy gee vermoeides die ware geluk Selfs as ek struikel, en dit berou - Hy sal vergewe, -Hy bly getrou. Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade, liefde en trou, weet ons hoe God sy kinders behou. Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade, liefde en trou, weet ons hoe God sy kinders behou.Svatá krev mého Pána prolitá Oh my Lord في ليلة تألقت FAITH IS THE VICTORY! Отвернись о душа от мирской суеты الأيات والعجائب Ó, Ježiš je Pán Изге һәм хаҡ Һин โปรดฟื้นฟูใจฉัน Муқаддасдур, Муқаддасдур Номинг
Song not available - connect to internet to try again?