God Almagtig, U is liefde en krag my bron van krag Op U woord gegrondves, kry ek my krag vir elke dag U beskerm my en ek juig, ek juig oor U Alles wat ek is en het behoort aan U, net aan U Hosanna, Hosanna U is die God wat my kom red U liefde en vreugde my gebed Hosanna, Hosanna Ons jubel in vreugde voor U Heer Ek lê nou my lewe voor U neer Deur beproewings, kwellings gee U ons krag U gee ons krag Want U las is lig en U juk is sag U juk is sag U beskerm my en ek juig, ek juig oor U Alles wat ek is en het behoort aan U, net aan U Hosanna, Hosanna U is die God wat my kom red U liefde en vreugde my gebed Hosanna, Hosanna Ons jubel in vreugde voor U Heer Ek lê nou my lewe voor U neer Hosanna, Hosanna U is die God wat my kom red U liefde en vreugde my gebed Hosanna, Hosanna Ons jubel in vreugde voor U Heer Ek lê nou my lewe voor U neerఎవరూ లేక ఒంటరినై Ach, zmiłuj się I obmyj mię Le royaume de Dieu Es el Dios de los ejércitos رغم القيود ربي موجود С берегов далеких стран В горницу скорей придите там Христос с вечери встал Бах тахтда отуран تأمل سامع إيه باارىڭارعا تىنچتىق بولسۇڭ
Song not available - connect to internet to try again?