Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Dis net U wat my gebrokenheid kan heel. Dis net U wat my kan vind as ek verdwaal. Dis net U wat my kan optel as ek val. Dis net U wat vrede gee waar onheil heers. Daarom sal ek leef in U beloftes. Met dankbaarhied in my sal ek bly sing: Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Heilig, oorweldigend, U heerlikheid. Ewig, ontembaar, almagtig, U heers. Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Soloyạ ʿywn ạlrb Зміни мене ạ̹blys mgẖlwb Abbandonato salvato Obléknu si chválu ạ̉rạk yswʿ wạ̉nt ạlqdyr lyk ạlsjwd Filled with Your Glory Мне без Тебя не жить Spesso ascolto per fé
Song not available - connect to internet to try again?