God Almagtig, U is liefde en krag my bron van krag Op U woord gegrondves, kry ek my krag vir elke dag U beskerm my en ek juig, ek juig oor U Alles wat ek is en het behoort aan U, net aan U Hosanna, Hosanna U is die God wat my kom red U liefde en vreugde my gebed Hosanna, Hosanna Ons jubel in vreugde voor U Heer Ek lê nou my lewe voor U neer Deur beproewings, kwellings gee U ons krag U gee ons krag Want U las is lig en U juk is sag U juk is sag U beskerm my en ek juig, ek juig oor U Alles wat ek is en het behoort aan U, net aan U Hosanna, Hosanna U is die God wat my kom red U liefde en vreugde my gebed Hosanna, Hosanna Ons jubel in vreugde voor U Heer Ek lê nou my lewe voor U neer Hosanna, Hosanna U is die God wat my kom red U liefde en vreugde my gebed Hosanna, Hosanna Ons jubel in vreugde voor U Heer Ek lê nou my lewe voor U neerGesù è il Re dei re Bul álemniń bastamasy Óziń bolyp ความยินดีล้น Exceeding Joy bnạqṣ ạ̉rḍ bnạqṣ dnyạ Kutsal Olun Çünkü Ben Kutsalım Ti desidero Signor تعليق 3 - على المرصد Baxıram mən ətrafıma Al cruzar los valles Panujący Boże
Song not available - connect to internet to try again?