Want jy kan vrede klokke in jou hart ook kry En die soete vrede wat by jou sal bly Wandel op die smalle weg Leef vir Jesus aldag reg Dan lui Hy die vredeklokke in jou hart Vredeklokke in jou hart Vredeklokke in jou hart Neem die Heiland waar jy gaan Neem Hom waar jy sit of staan Dan lui Hy die vredeklokke in jou hart O ja ek sal daar wees Halleluja, ek sal daar wees By die halleluja bruilof eendag daar En dan sing halleluja as ek Jesus daar gewaar By die Halleluja bruilof eendag daar Oooooo oooh Ek voel die krag van die Here , Here (herhaal) Al gaan ek deur n daal van dood skaduwee Ek sal nie bang nie, want U is met my U stok en u staf dit vertroos my siel Want die Here , Here (herhaal)يا صاحب الحنان - ساتر ميخائيل На всё воля Божья المولود أعمي Indro Jeso, mba vohay Seni madaqtaımyn Isa Кыӵе шудо кыӵе умой Jak jeleň dychtí za vodou 将残的灯火主不会吹灭 Алəмə јајылды бу илкин хəбəр 'TIS THE BLESSED HOUR OF PRAYER
Song not available - connect to internet to try again?