Wat 'n vriend het ons in Jesus Hy wat in ons plek wil staan Wat 'n voorreg om gedurig Tot God's troon deur Hom te gaan Hoe verbeur ons tog die vrede Ag hoe dikwels ly ons smart Net omdat ons nie ons node Uitstort in God's vaderhand Wat 'n vriend het ons in Jesus Hy wat in ons plek wil staan Wat 'n voorreg om gedurig Tot God's troon deur Hom te gaan As versoeking en beproewing Als om ons laat donker word Laat ons nooit mismoedig word nie Hy's ons anker en ons God Wat 'n vriend het ons in Jesus Hy wat in ons plek wil staan Wat 'n voorreg om gedurig Tot God's troon deur Hom te gaan Tot God's troon deur Hom te gaanOh Mi Santo Dios Îmi pusesem nadejdea in Domnul Хто погляне на Хрест Multa vreme eu am ratacit 主要把你带向高处 محتاج لك الهي Yo estoy listo si Él me llama La hora nunca olvidaré Толкова Велик Bir Senga Tangrimiz
Song not available - connect to internet to try again?