Inleiding - 4 BARS Here my toevlug .............. (A) U's God van my hart Niks maak meer saak nie Slegs Heer U wil Neem nou my gedagtes Van oggend tot aand Selfs as ek slaap U nabyheid my lig Wees U my wysheid ............... (B) die waarheid, die woord Versoen met U Godheid Vir ewig gebind U is my Vader En ek is U kind U Gees nou inwonend En eenheid herstel ...... (7 BARS) Wees U my beskermer .............. (C) my swaard vir die stryd Wees U die Godsbeeld in wie ek verbly U my sielsvesting my veilige skuiling lig my na waar U is O Krag van my krag Rykdom het geen belang nie ............. (D) En geen mens se lee lof U is my erfnis Vir nou en altyd Aan U en U alleen my hart oorgegee Jesus my Koning my skat is in U TUSSENSPEL X 2 Hoogste in die Hemel ............. (A - 10) Oorwinning behaal Hemelse vreugde wat vanuit U straal Hart van my eie wat ookal gebeur wees steeds my toevlug o Heerser van als你若有信心 Умолкни суета забот Hoden si Velona Jesosy Hoy Es Navidad ạ̉rfʿwạ ʿywnkm لإلهنا بنعد طريق yạ yswʿ ạ̹nt ạlsẖạfy̱ kẖdẖny bqrb qlbk ఈ దినం సధా
Song not available - connect to internet to try again?