Weet jy nie weet jy nie jy's 'n tempel?
Weet jy nie, weet jy nie, jy's 'n tempel?
Weet jy nie, weet jy nie, jy's 'n tempel?
Jy is 'n tempel van die Heilige Gees
Vol van lof vol van krag vol van vreugde
Vol van lof vol van krag vol van vreugde
Vol van lof vol van krag vol van vreugde
Jy is 'n tempel van die Heilige Gees
{Key Change}
Ja ek weet ja ek weet ek's 'n tempel
Ja ek weet ja ek weet ek's 'n tempel
Ja ek weet ja ek weet ek's 'n tempel
Ek is 'n tempel van die Heilige Gees
Vol van lof vol van krag vol van vreugde
Vol van lof vol van krag vol van vreugde
Vol van lof vol van krag vol van vreugde
Ek is 'n tempel van die Heilige Gees
Ek is 'n tempel van die Heilige Gees
Ek is 'n tempel van die Heilige Gees Гайхамшигт нигүүлсэл يا كنيسه يا غاليه Yesu Ubangijinmu ne, Jininsa Ya Saye Mu Их Эзэн бол хүчирхэг Келди Раббим ПРЕБЪДВАЙ С НАС Что пользы человеку от всех его трудов Tınıshlıqta He, lasa ny zaza malalan'ny fo! O ţara mea o Domnul meu Song not available - connect to internet to try again?