Kom, alle getroues, vrolik en vol vreugde, o kom in die gees nou na Betlehem! Loof daardie Kindjie tot ons heil gebore kom buig daar in aanbidding, kom buig daar in aanbidding, kom buig daar in aanbidding, voor Jesus, die Heer. 'n Kind is gebore; loof die God van liefde! Hy kom ons verlos, Hy is Wonderbaar, Raadsman en Sterke, God en Vors van vrede Ons buig in blye aanbidding, Ons buig in blye aanbidding, Ons buig in blye aanbidding Verlosser en Heer! O come all ye faithful, joyful and triumphant O come ye, o come ye to Bethlehem Come and behold Him, born the King of angels O come let us adore Him, O come let us adore Him, O come let us adore Him, Christ the LordAw Isu Ka Hukdampa Обичам да оттеглям аз Sunt special că Dumnezeu Pécheurs, voyez l'Agneau du Père Олмазса مين غيرك Vive เข้าเฝ้าที่พระพักตร์พระองค์ Tvoja moc ma zmeniť môže LOYALTY TO CHRIST
Y Kom alle getroues / O Come all ye faithful
Add to Set Exit Set Exit SetSong not available - connect to internet to try again?