Bring Hom hulde .......... (Bring Hom hulde) Bring Hom ere ............ (Bring Hom ere) Bring Hom hulde, ere, lof en majesteit Soos in die hemele.......... (in die hemele) So ook op die aarde......... (op die aarde) Aan Jesus alleen kom toe die eer en heerlikheid. Aan die kruis het Hy die vyand uitgeklee En in die openbaar oor hom getriomfeer. Die poorte van die doderyk is uitmekaar geskeur En die leë graf verkondig steeds: Hy alleen regeer! Bring Hom hulde (Bring Hom hulde) Bring Hom ere (Bring Hom ere) Bring Hom hulde, ere, lof en majesteit Soos in die hemele (in die hemele) So ook op die aarde (op die aarde) Aan Jesus alleen kom toe die eer en heerlikheid. Aan die kruis het Hy die vyand uitgeklee En in die openbaar oor hom getriomfeer. Die poorte van die doderyk is uitmekaar geskeur En die leë graf verkondig steeds: Hy alleen regeer! Bring Hom hulde (Bring Hom hulde) Bring Hom ere (Bring Hom ere) Bring Hom hulde, ere, lof en majesteit Soos in die hemele (in die hemele) So ook op die aarde (op die aarde) Aan Jesus alleen kom toe die eer en heerlikheid. Aan Jesus alleen kom toe die eer en heerlikheid.За все Тобі я дякую Էմմանուել En tu presencia Voi ce-n faţa judecăţii أنت تهتم بي Радостно нам петь Тебе Alyp shyqqan túnekten Алилуя рок н рол Boh ľúbi ma takého, aký som Вокруг Тебя буря
Song not available - connect to internet to try again?