Inleiding: By U verbondsbeseëling, Heer, Bring U gemeente dank en eer; U neem ons met ons kroos tesaam Tot kinders aan in Jesus Naam! Ons dank U vir U Seun se dood: Hy red ons uit ons diepste nood. Die doop laat ons die wonder sien: U red ons wat dit nie verdien Ontmoet ons, Vader, in die doop' Versterk ons met geloof en hoop Laat ons U liefde ondervind - Aan U verbonde as U kind. Bewaar ons kroos van kwaad, o Heer, En laat U Gees hul steeds regeer. Laat elkeen grootword as U kind En self U liefde on..der...vindAva mu südame silmad И ДУХЪТ И НЕВЯСТАТА ข้ามานมัสการ (ดุจความสว่าง พระองค์เข้ามาในความมืด) Wielem słyszał o mieście Ey solihlar Queremos ser un pueblo fuerte zhè shì jiè fēi wǒ jiā سوف أدخل - أيها السيد Per la tua grazia Бог мой храни меня Бог мой храни
Song not available - connect to internet to try again?