(Intro).. .. Die Here seën jou ... En bewaar jou Skyn Sy aangesig oor jou ... Mag Hy genade bewys Die Here draai Sy ....Gesig na jou Mag Hy jou vrede gee (herhaal bg x2) A-men A-men A-men ... (herhaal bg x2) Mag Sy guns rus oor jou lewe En 'n duisend generasies Jou familie, en jou kinders En hul kinders, en hul kinders Mag Sy vrede jou vooruitgaan Agter jou staan, en langs jou staan Dit omring jou, Hy is in jou Hy is met jou, Hy is met jou In die oggend, en die aande In jou doene, en jou late In jou hartseer, in jou vreugde Hy is vir jou, Hy is vir jou Hy is vir jou, Hy is vir jou Hy is vir jou, A-men A-men A-men ... (Herhaal chorus x2) (Instrumental) Die Here seën jou ... En bewaar jou Skyn Sy aangesig oor jou ... Mag Hy genade bewys Die Here draai Sy ... Gesig na jou Mag Hy jou vrede gee.. ... ... ...مش هاخاف Исо шуҳрат Подшоҳи 真的有一位神爱你 Isten fiatal bḥbk yʿzf qlby Svoju slávu zjav nám Los libros 27 son كىشكەنە بالا БОГ Е ЛЮБОВ ylạ nʿml ạ̹sẖạrạt
Song not available - connect to internet to try again?