INLEIDING x3 () .... (DROM EN BASE UIT) (BASE NA INTRO IN) My Pa het altyd sy eie bybelversies opgemaak Ja daar was 'n bybelvers vir elke liewe saak Maar sy gunsteling was Moses 5:3 - Jy mag nie worry nie Dan was daar ander soos Jacob 1:10 - Trou is nie perde koop nie En dan was daar Josef 11 vers ...212 - 'n Skoolkind mag nie rook nie Ek onthou nog Agab ... 300 vers 8 - My seun gaan druk vir ons 'n drie Maar sy gunsteling was Moses 5:3 - Jy mag nie worry nie Jy mag nie worry nie Jy mag nie worry nie. (Hold A for 2.5 bars) Jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie, Jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie Moses 5:3 - jy mag nie worry nie Jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie TUSSENSPEL x1 (Hang on last A for 2 bars) Nebukadneser .. 17 vers 4 - Gaan haal vir jou Pa 'n lekker koue bier Abumeleg 19 vers 5 - Gaan roep daai Ma van jou met haar lekker sexy lyf Ag daar was baie, soos Mamon 1 vers 2 - wat jy wil he, sal jy kry, as jy dit gee Serubabel 17 vers 0 - wat is dan mooier as 'n bosveldleeu se brul Ja .. hy't die bybel beter opgese as enige dominee Maar sy beste vers van almal was Moses 5:3 Jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie, Jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie Moses 5:3 - jy mag nie worry nie Jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie TUSSENSPEL(x3) Hang on A for 4 Bars Dis 'n sonde om te worry, dis 'n sonde om te stress Bly maar net blymoedig; doen maar net jou bes Dis 'n sonde om te worry, dis 'n sonde om te stress Eet en drink en bid en lag en vry en los die res Jy's 'n kind van God jy mag nie worry nie Jy's 'n kind van God jy mag nie worry nie Jy's 'n kind van God jy mag nie worry nie Moses 5:3 - jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie TUSSENSPEL (x3). Hold on A - Wait for Philip Moses 5:3, (ALLES STIL) Jy's 'n kind van God Jy mag nie worry nie .... (BEKFLUIT IN DROMME TERUG)ṭạl ạntẓạrnạ Jedyny Boży Syn كنت بعيد في السما مشاني Страж скажи скоро ль утро настанет Ты так благ Miłość cierpliwa jest Когда оставим этот мир Боевые ордена Sənin xeyir - duanla yaşayıram mən
Song not available - connect to internet to try again?