Net U alleen is die waarheid Net U alleen is die weg Net U alleen verstaan my lewe U Woord alleen is my krag Net U alleen is my Here Net U alleen my vesting sterk Net U alleen maak my veilig Net U alleen is waar ek skuil Kom dan o Heil'ge Gees Kom dan en lei my hart Kom dan O Seun van God Kom dan en maak my vry Net U alleen is my waarheid Net U alleen is my God Net U alleen is bo die nasies Net U alleen is bo die son Kom dan o Heil'ge Gees Kom dan en lei my hart Kom dan O Seun van God Kom dan en maak my vry Net U alleen is troue Liefde Aan U alleen is ek getrou Net U alleen is my Koning Vir U alleen sing ek my lied Net U alleen is troue Liefde Aan U alleen is ek getrou Net U alleen is my Koning Vir U alleen sing ek my lied Vir U alleen sing ek my liedyạ dạʿyẗ llslạm Consolatore أنا مش باخاف Мне хорошо в Доме Твоем Işığının İçinden Bakmak قۇداي ٴبىزدىڭ پانامىز Budeme slúžiť Bohu živému Возликуйте все народы Бурада еилийорум Pojď, právě je ten čas jej chválit
Song not available - connect to internet to try again?