Sag, sag blink jou oë Uit jou gesig gloei liefdeslig Knus, knus in jou arms Heilig, veilig, warm Ek het jou nodig, hier by my heeldag, die wêreld oorbodig Ons twee 'n taakmag, niks kan ons keer Hy's in beheer, Hy's ons Weerman, Stuurman, Leidsman Sweef soos 'n arend, want Sy liefde dra jou so hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai my lief Dis Liefde se mag Sprei, sprei maar jou vlerke Daar's steeds 'n band, van hand na hand Maak, maak my jou toevlug, roep my, soek my, spoedig Saam is ons alles, leef ons uitbundig, vir dit wat bedoel is Gee ons ons beste, niks kan ons keer Want Hy's in beheer, Hy's ons Weerman, Stuurman, Leidsman Sweef soos 'n arend, want Sy liefde dra jou so hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai my lief Dis Liefde se mag Sweef soos 'n arend, want Sy liefde dra jou so hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai my lief Dis Liefde se mag Dis Liefde se mag Dis Liefde se magО если бы увидел ты Увижу я Иисуса в небесной славе там ạ̉nạ bạṭlb mjdk Je mets le casque du salut Kiitä Herraa, Jeesusta Un amore... Raina Ka Yabi Allah Îsa Mesîh, Tu Lawê Xuda ye İsa Güzel Kurtarıcı Пойдём всё поменяется
Song not available - connect to internet to try again?